This project is now just sample and is not intended for production use. It is not actively maintained.
Om die ding op te stel:
- Maak 'n MySQL databasis met die naam
veiling
- Gebruik die
veiling_data.sql
script om die twee tabelle te skep - Dupliseer
config.example.php
naconfig.php
en vul die korrekte waardes in - Stel jou webserver om die api.php file in
public
op te dien (bv: http://192.168.0.200/api.php)